Mediumraam bul met ‘n baie goeie manlike kop (scurred) en goeie lengte. Sy vaar is ‘n rasleier op Geboorte Gewig & Carcase Wt. Hy kan met gemak op verse gebruik word en tog terselfde tyd bied hy bogemiddelde groei van 200dae af. Heup hoogte: 132cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook