n Bul met baie goeie breedte en met goeie balans. Hy is ''n Vleisberg Digger (VBG1536C) seun en sy ma is ''n dogter van Smith RFI Trouble Maker wat unieke genetika is, sy dogters het baie goeie uiers. Sy het ''n TKP van 366 dae oor 3 kallers. Het hom self gebruik.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook