CSW 20-56 is besig om in ‘n prentjie te ontwikkel. Hy is self ‘n donker , manlike voorkoms bul met ‘n baie hoë melk syfer. As jy na ‘n bul soek vir jou verse moet jy baie mooi kyk na CSW 20-56. Hy is skoon getoets vir die Q204x geen en sy seleksie waardes komplimenteer sy voorkoms. Hy het ‘n kalwingsgemak waarde van 113 , melk waarde van 118 , onderhouswaarde van 103 en ‘n speenkalf waarde van 103. CSW 20-56 se moeder het ‘n TKP van 403 en ‘n speengewig verhouding van 54%.
Jy kan CSW 20-56 met ‘n geruste hart aan jou verse voorstel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook