Hier het ons ‘n dik donker versbul. Hy is breed , sterk rug en is ‘n seun van PAD 15-130 . Kyk
bietjie na sy teelwaardes . 117 vir kalwingsgemak , vrugbaarheid 112 , koeiwaarde 111 en
dan het hy boonop nog ‘n speen indeks van 122.Sy moeder het ‘n gemiddelde speenindeks
van 113/2 . En met ‘n skrotum van 110 is hierdie ‘n potensiële stoetbul wat nog diep spore
in die bedryf gaan trap. Ons skryf hierdie bul baie hoog aan.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook