CSW 19-36 het al die nodige kwaliteite om ‘n stoet bul te word. Manlike kop , kort skede ,
sterk rug , diep lyf en ‘n mooi agterkwart. Sy lang stert sê vir my dat hy ‘n goed
aangepasde bul is. Hy is ‘n BBM 07- 55 kleinseun wat jy nie moet onderskat nie. Hier het ons
‘n bul wat as ‘n buite perd jou gaan verras. Hou hom maar fyn dop.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook