’n Kragtige en diep,kalfgemak bul met baie vleis en uitstekende lengte. ERH 22-83 kombineer balans, volwasse raamwerk en rasstandaard op ‘n indrukwekkende wyse. Hy het ’n stewige voorlyf, goeie bespiering oor die kruis en sterk agterbene.
Kenmerke: Perfekte skrotum en ferm skede – ideaal vir dekdoeltreffendheid. Uitstekende loopvermoë met reguit bene en goeie kloue. Saggeaard temperament – maklik om te hanteer
Geteel uit prestasiebewese genetika
’n Tipiese “sire prospect” met al die eienskappe wat tel – wees gereed om op hierdie topvleisbul te bie! Gebruik hom op koeie en verse
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook