WVZ230039
WVZ230039 is geteel uit Fourie Scheepers se CEF 13-317. Hy toon ook die sterk
bespiering van sy pa, CEF 17-568.
Hierdie bul het sy werksklere aan, maar hou sy kondisie goed. Hy is die regte bul
om bespiering en groei in jou kudde in te bring. Hierdie bul het ’n puik moeder,
ouma en grootouma. Puik bespiering. Puik balans.
Ons het groot verwagtinge van hierdie bul!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook