WVZ220042
WVZ220042 is ’n kleinseun van Fourie Scheepers se baie bekende bul, CEF
13-317, wat met reuse sukses in verskeie bekende kuddes gebruik is. WVZ220042
kom uit twee van ons topmoeders, 05-54 en 15-42. Sy uitstekende bespiering en
balans is ’n weerspieëling van die verhouding tussen speen en melk. Sy lengte is
iets besonders en verdien beslis vermelding. Hy hou sy kondisie deur winters en
dekseisoene. Hy is ’n bewese stoetbul met puik bespiering.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook