1 van 2Ling! Stamboek:C! HERCULUS X UNIONDALE se ma! Een van ons heel beste ooi!!! Die is 'n potensiele STOETVAAR! Ons wou hom self terughou maar ons gee die geleentheid vir die mark om die genetika te bekom! LMI:102, RI:114, EPI:127!! 48.3Kg Gespeen
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook