Vir veiligheid sal ek DKT 22-152 net vir koeie aanbeveel. Seleksie teel waarde vir karkas waarde is 118 wat uitstekend is en met teelwaarde indekse vir vet neerlegging 133 en marmering 134 is DKT 22-152 natuurlik die ideale bul vir osproduksie van die veld af
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook