All rounder. Teelwaarde indekse vir vroë vet neerlegging is 114 en marmering is 130 wat DKT 23- 18 ‘n ideale dier maak vir ons lang droë najaar seisoene sodat diere vining weer bul gereed kan wees. Goeie marmering dra ook positief by tot vleis sagtheid en smaak.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook