`n Poena Digger dogter 4 maande dragtig van HotAsHell BE19105. Genotipering van die bul afgehandel en die vaderskap van die vers bevestig. In lyn met ons teeldoelwit, `n kurwe knakker, bevestig haar EBV's uitstaande groei het op 200 en 400 dae met `n lae wolwasse gewig. Kom uit `n strawwe rooiwater en suurveld omgewing.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook