`n Dogter van Samson DIP166C en 5 maande dragtig van HotAsHell BE19105. Genotipering van bul afgehandel en vaderskap van vers bevestig. `n Bewese vrugbare moer wat drie uitstaande bulle geteel het met `n TKP van 378. Weereens `n kurwe knakker vers bevestig deur toepaslike EBV's. . Kom uit `n strawwe rooiwater en suurveld omgewing.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook