Poena. Nog `n Pioneer dogter. Dragtig (6 maande) van Bruiser DTM18154. Genotipering van die bul is afgehandel en die vaderskap van die vers bevestig. In lyn met ons teeldoelwit bevestig haar EBV's dat goeie groei het op 200 en 400 dae met `n lae wolwasse gewig. Kom uit `n strawwe rooiwater en suurveld omgewing.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook