Foxy Lady is ''n toonbeeld van gehalte, kwaliteit en elegansie. Sy het die ideale "Simbra look" wat nagestreef word in die Vleisberg kudde, en vertoon soveel karakter en adel gekombineer met ander gewenste eienskappe wat ons wil sien in ''n Simbra dat die Vleisberg stoetery haar met vertroue aan die bedryf beskikbaar stel. 4-5maande dragtig van Brasim Farao
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook