Met Dagger kombineer ons die bewese Vleisberg Digger en Kamab Igel lyne in ''n bul wat kalwingsgemak, en steeds goeie groei bied. Met melk teel waarde wat net bo rasgemiddels is en ''n skrotum omtrek wat daarop dui dat hy vrugbaarheid in ''n kudde sal bevorder, is Dagger ''n ho gehalte rooi oordekte bul met ''n bles. Sy sterkste eienskappe is beslis sy goeie breedte en lengte, en sy baie sterk kop met baie bre bek, uiters goed bespierde nek- en skofontwikkeling wat ''n goeie aanduiding is dat Dagger oor erfdwang beskik. Met sy rusitge geaardheid, goeie vleis eienskappe en goeie gevuldheid agter die skouers, beweeglikheid op sterk bene, en met soveel ander goeie eienskappe behoort elke stoetteleren die ernstige kommersile produsent vir Dagger te oorweeg. ''n Saadaandeel van Dagger word behou.
Share
Whatsapp
Email
Twitter
Facebook