Die is ‘n seun van NFS180147,en hy is ‘n halfbroer van LOT 17.
Hy het ‘n donker pigment, sterk bek en kop, goeie bevlesing en baie mooi vel en haar.
Die bul het ook baie goeie teelwaarders met baie melk, vrugbaarheid, en het uitstekende seleksie waardes.
Sy ma, NFS170049 is nog steeds in die kudde met ‘n 70% retensie, ‘n koeiwaarde van 121 en baie melk.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook