Hy is nog n kleinseun van LAR140064.
Die bul het baie manlike eienskappe, sterk kop, skof, keelvel en verdonkering . Hy het ook ‘n goeie toplyn, diepte en bespiering.
Die verwagting dat sy seleksiewaardes sal verbeter met die modelaanpassings.
Sy ma, NFS190154 het ‘n koeiwaarde van 100 en ‘n 100% retensie.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook