Baie sterk bespierde bul, kan met gemak op verse gebruik word, in die top 10% van groei op 400 dae, in die top 5% van groei op 600 dae, melk in top 25% van ras, oogspier ontwikkeling in die top 1% van ras, veldbul indeks van 102, alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook