Sterk bul met goeie bespiering, uitstekende groei op 200, 400 en 600 dae, goeie melk indeks, goeie oogspier ontwikkeling, uitstekende vet verspreiding oor rib en rump, vaar van bul BBB 1355 het al 298 nageslag, veldbul indeks van 93, aanwins vir enige kudde, alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook