Speenindeks van 117 en het in ekstensiewe fase D veldtoets bogemiddeld gegroei vir sy ouderdomsgroep met n GDT van 107. Huidige Skrotum omtrek: 38cm. Die afgelope dekseisoen in n opteelprogram op koeie gebruik. Geskik vir koeitrop, Kommersieel of vir opteel doeleindes.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook