Goue meriete! GDT (Gemiddelde daaglikse toename) Indeks van 130, KV (Kleibergverhouding - doeltreffendheid van voerverbruik) Indeks van 133 & RFI -0.54700. Baie goeie syfers en `n geharde beproefde stoetbul. TWO W Brangus hou `n saadaandeel. Alle inentings op datum. Nou is jou kans om gewig op jou speenkalwers en geld in jou sak te sit.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook