n Uitstekende R10T1639 dogter. R10 Sir Christoff 314/12 kleindogter. Kyk mooi na haar. Gedek: 03/09/2023 deur R10D1914. Indien nie dragtig bied ons 3 strooitjies van enige van die R10 bulle se saad op die semenlys aangeheg. Laat weet ons asb voor 31/12/2023 wanneer saad afgehaal kan word sodat ons die nodige relings kan tref by die KI stasie.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook