Uitstekende R10 DIDI 77/16 dogter uit ons skou kampioen Lady Echo RIO10174. Gedek op 12/11/2023 deur R10D1914. Indien nie dragtig bied ons 3 strooitjies van enige van die R10 bulle se saad op die semenlys aangeheg. Laat weet ons asb voor 31/12/2023 wanneer saad afgehaal kan word sodat ons die nodige relings kan tref by die KI stasie.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook