Die Royal Salute 22/06 dogter uit ons Nasionale kampioen koie RIO12311. SY is n volsuster Tokka, Christoff en Jean Indien nie dragtig bied ons 3 strooitjies van enige van die R10 bulle se saad op die semenlys aangeheg. Laat weet ons asb voor 31/12/2023 wanneer saad afgehaal kan word sodat ons die nodige relings kan tref by die KI stasie.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook