Potensiele stoetbul met goeie bespiering, is struktureel korrek, het goeie manlikheid in sy kop/nek, goeie breedte regdeur, ‘n goeie toplyn, lende, oogspierontwikkeling, testis en hoewe. Hy loop gemaklik. Kan op verse ook gebruik word en sal goeie vervangingsverse teel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook