‘n Struktureel korrekte, vroeg ryp tipe bul met goeie bespiering en definisie van spier wat gemaklik beweeg. Hy het goeie breedte en ‘n sterk middelstuk met goeie breedte in sy kruis. Hy kan op verse ook gebruik word en gaan goeie vervangingsverse teel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook