Medium raam bul met goeie manlikheid wat gemaklik beweeg. Hy het ‘n sterk kop met goeie oogbank ontwikkeling. Hy is sterk in sy middelstuk met die voorarms wat goed ontwikkel is. Hy kan op verse ook gebruik word, sal goeie vervangingsverse en swaar speenkalwers teel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook