Skrotum = 39cm.
LOT 27: JSM 19-22
JSM 19-22 is ʼn donkerrooi bul met ʼn sterk kop, breë bek, goeie bolyn, mooi skede en skrotum en goeie kloue. Die bul het uitstekende teelwaardes:
Geboortegemakswaarde: 113
Speenkalfwaarde: 107
Vrugbaarheidswaarde: 103
Koeiwaarde: 111
Groeiwaarde: 119
Karkaswaarde: 117
Hierdie bul sal wesenlik bydra tot die ontwikkeling van ʼn klimaatsverdraagsame laesorgkudde.
JSM 19-22 is a dark red bull with a strong head, broad mouth, good top line, good sheath and scrotum and good hooves. The bull has excellent breeding values:
Calving ease value: 113
Weaner calf value: 107
Fertility value: 103
Cow value: 111
Growth value: 119
Carcass value: 117
This bull will contribute substantially in developing a climate tolerant easy care herd.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook