Wilsim Spartikus Is n donker rooi poena bul. Hy loop baie gemaklik. Die bul het n lae geboorte gewig wat hom ideal maak om verse oop temaak. Die bul se groei is op rasgemideld wat speen kalwers gaan teel wat goed groei. Die bul se Mature cow weight and 600 dae gewigte is laer as rasgemiddeld wat die verse wat terug gehou word se groottes gaan beperk. Die bul is n dubbel "Curve Bender". Dit is n baie spesiale aanbieding die. Poena genetika met goeie groei.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook