Baie sterk bespierde bul, geteel uit W152 wat in verskeie kuddes met sukses gebruik was, bul met uitstekende 200 dae, 400 dae en 600 dae groei indekse, positiewe indeks op melk, bul met `n skrotum omtrek in die top 1% van die ras, oogspier ontwikkeking in die top 1% van die ras, voerkraal indeks van R 383, Veldbul indeks van 99, alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook