8 Maande dragtige vers, ge-KI met FS1721 (Red Bull seun van Amerika) opvang bul ML 18119, die vers is geteel uit huidige KI-bul by name Pablo, vers met lae geboortegewig met uitstekende groei syfers, positiewe indeks op melk, oogspier ontwikkeling - oogspier ontwikkeling in die top 1% van die ras, Voerkraal indeks van R 356, alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook