Baie goed bespierde bul wat met gemak op verse gebruik kan word, bul met `n skrotum omtrek in die top 2% van die ras, oogspier ontwikkeling, rib vet, rump vet is alles in die top 5% van die ras. Die bul het ook positiewe groei syfers op 200 dae, 400 dae en 600 dae. Veldbul indeks van 106, alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook