Besonderse sterk en lang bespierde bul, kan met gemak op verse gebruik word, geteel uit huidige KI- bul by name Pablo, bul het positiewe groei syfers, positiewe melk indeks, oogspier ontwikkeling in die top 5% van die ras, veldbul indeks van 100, alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook