Huidige Nasionale Senior Kampioen Bul. Paddy seun. Onbeskryflike waarde toegevoeg in ons kudde, sy kalwers is besonders. Hy's so lank soos 'n trein, die man is breed & hy dra vleis reg deur die jaar, selfs op die veld. 'n Harde stoetbul vanuit 'n poenskop ma
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook