VERBLYF
Ingesluit: 4 Nagte selfsorg by die Lapa,
Skietfontein, Somerset-Oos
(Eie Beddegoed - Etes kan teen koste gereël word)
DATUM
5 tot 9 Julie 2026 (3 dae jag 4 nagte verblyf)
EKSTRA’S
Dagfooi - R1500 (twee voertuie en ‘n gids per
jagter ingesluit.)
Verwerking arbeid @ R10/kg (Speserye, derms
ens. vir koper se rekening)
Moontlik:
Ekstra diere teen betaling aan skenkers,
maar die kwota van die pakket is prioriteit.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook