3 x Koedoe, 2 x Springbok, 1 x Rooibok, 6 x Vlakvark | Totaal: 12 Diere (2 tot 4 persone) VERBLYF - Nie ingesluit nie / Kan lys van gastehuise/plase aanstuur DATUM - Jagseisoen 2027
EKSTRA’S: Voertuig en Gids ingesluit Verwerking uitgesluit (Slegs afslag) Moontlik: Ekstra diere teen betaling aan skenker, maar die kwota van die pakket is prioriteit. KONTAKPERSOON: Jan Louw (084 243 1375)
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook