2 x Rooibok, 2 x Springbok, 2 x Vlakvark | Totaal: 6 Diere (2 tot 4 persone) VERBLYF - Ingesluit: Selfsorg jaghuis DATUM - Mei 2027: Voor jagseisoen (2-3 dae)
EKSTRA’S: Eie voertuig - gidse ingesluit Verwerking uitgesluit Verblyf kan meer persone huisves Moontlik: Ekstra diere teen betaling aan skenker, maar die kwota van die pakket is prioriteit. KONTAKPERSOON: Jimmy Truter (079 896 9753)
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook