TOETSE BM, TB
ENTINGS Triosure, Pink Eye, Long Range , RB 51
KOMMENTAAR 4 x Oop Vers/Koei. Alle verse kom uit stoetdiere en vaars is meervoudige SP bulle, maar word kommersieël verkoop, dus nie onder beskerming van genootskap nie. Moontlik dragtig, alhoewel onwaarskynlik, word as oop vers verkoop. Wag op veearts se bevestiging van dragtigheid Loop by SP Tuli bulle sedert 1 Desember 2024.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook