TOETSE BM, TB, Dragtigheid
ENTINGS Triosure, Pink Eye, Long Range
KOMMENTAAR
WR21-21 1 x Oop Vers/Koei . Ligbruin/Tipies Tuli. Poena. Moontlik dragtig, word as oop vers verkoop, het al gekalf en kalf gespeen. Wag op veearts se bevestiging van dragtigheid. Loop by SP Tuli bulle. Gebore 31 Mei 2021. Was geregistreerde koei ,kategorie A, gewees maar word kommersieel verkoop, dus nie onder beskerming van genootskap. Geboortes 14-07-23 Verskalf
WR21-28A 1 x Oop Vers / Koei. Geel. Poena. Moontlik dragtig, word as oop vers verkoop, het al gekalf en kalf gespeen. Wag op Veearts se bevestiging. Loop by SP Tuli Bulle. Gebore 2 Junie 2021. Kom uit stoet. Ma is stoet BS en meervoudige SP vaars. Word kommersieel verkoop dus nie onder beskerming van genootskap. Geboortes 10-02-23 Verskalf
WR23-21 1 x Oop Vers. Ligbruin. Horings (onlangs onthoring). Moontlik dragtig, word as oop vers verkoop, wag op veearts se bevestiging. Loop by SP Tuli Bulle. Gebore 14 Julie 2023. Suster van WR21-21. Kom uit stoet Ma is stoet BS en meervoudige SP vaars. Word kommersieel verkoop dus nie onder beskerming van genootskap. Geboortes: geen
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook