Comment: 30 semen strooitjies van n uitstekende kuddevaar word aangebied. Hy is die halfbroer van AJS18-30(word huidiglik in Platdrif-kudde gebruik) en AJS19-40 (Lot 2). Bul wat op die voorblad van die katalogus verskyn. Uitstekende genetika wat jy nie moet mis nie!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook