Comment: Gehard en bespierde bul uit die Dancel genetika van Namibie. Totale nuwe bloedlyn wat in Suid-Afrika beskikbaar gestel word. Hy is die halfbroer van AJS18-19 (Lot1). Sy syfers vir kalfgemak, vrugbaarheid en groei maak hierdie bul die ideale keuse vir u kudde.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook