Hierdie poenskopvers is op 17 Junie 2026 teen BKS (Aftodoll) ingeënt. Sy is ook vir TB en bruselose getoets.
Sy is twee maande dragtig van AJS 23.008, wat die bulkalfkampioen by die 2024 Nasionale Kampioenskappe was. Haar vader se genomiese teelwaardes sal in September 2026 bekend wees.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook