‘n Bul met goeie Lengte van Lyf, breedte en diepte. Baie Manlik. Sal goed doen op verse en kleinraam koeie. Geënt teen Bek ek Klouseer met Dollvet op 28 Mei 2026. Ivomex Super; Respiravax; Botuthrax; Covexin 10; Lumpyvax. Vrugbaarheid, Trichomoniose, Vibriose en BM
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook