Bul met goeie lengte en uitstekende breedte, veral oor die skouers. Toon goeie kapasiteit, bespiering en is kort op die been. Beide grootmoeders spog met uitstekende TKP‘s van 362/6 en 378/10 onderskeidelik. Sy syfers dui op hoë groeipotensiaal, ideaal vir die produksie van swaar speenkalwers.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook