Inentings: Knopvel, Slenkdalkoors, 3 Dae Stywe siekte, Respirivax, Vibrin, Spons-, Milt- en Lamsiekte. Toetse: Vrugbaarheid, ,Trichomoniase, Vibriose en BM. ‘n Bul met goeie lengte, diepte en breedte. Hy het ook ‘n sterk kop, goeie toplyn en skoon onderlyn.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook