Vers met goeie diepte & breedte wat goed in balans is.Haar moeder het TKP van 402/5 & haar grootmoeder aan vaderskant (Elite-Brons) TKP van 378/10. Geteel uit beproefde,vrugbare moederlyne wat al goeie stoetbule geteel het.Sy gaan die vermoeë he om stoetbulle te teel. 4 Maande dragtig van AJS22-21.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook