‘n Bul met goeie Lengte van Lyf, breedte en diepte. Baie sterk bene. ‘n Seun van AJS 20 25 Sy Grootmoeder aan sy Vaderskant was Elite - Goud 2021 Sy Grootmoeder aan sy moederskant is Elite-Goud 2025 Sy Grootvader aan sy vaderskant is Kimberley 12th. Vrugbaarheid, Trichomoniose, Vibriose en BM. Ivo
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook