Kompakte bul met sterk bespiering, goeie diepte en kort op die been. Kombineer Legacy- en Klaus-bloedlyne. Moeder het TKP van 372/6 en grootmoeders het TKP van 408/12 en 405/10 onderskeidelik. Lae geboortesyfer ideaal vir gebruik op verse en goeie melksyfer gunstig vir funksionele vervangingsverse.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook