Goed gebalanseerde bul met uitsonderlike kapasiteit asook goeie syfers vir melk en groei. Sy grootmoeder aan sy vaderskant is ‘n brons meriete koei en spog met ‘n TKP van 369 dae na 6 kalwers. Hy is die laaste seun van AJS 18-30 (Kimberley x AJS 13-20) wat ‘n blywende impak op ons kudde gemaak het.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook